Op Griekse lier: Vroeë Griekse liriese poësie, vertaal en toegelig

بر چنگ یونانی: شعر غنایی یونان باستان، ترجمه و شرح

Author: J.C. Thom · 2012

Read at the source ↗ Back to Ganjineh فارسی

About this work

Enige boekpublikasie in Afrikaans oor die Klassieke letterkunde is ’n besondere gebeurtenis. Vanweë die beperkte leserspubliek is skrywers én uitgewers huiwerig om in Afrikaans te publiseer. ’n Boek oor die Griekse liriese poësie — in vele opsigte die stiefkind van die antieke Griekse letterkunde — is des te meer ’n waagstuk. As daar egter iemand is wat so ’n projek met vrymoedigheid kan aandurf, is dit Henderson, ’n emeritusprofessor in Griekse en Latynse Studies aan die Universiteit van Joh...

این کتاب درباره شعر غنایی یونان باستان است و به زبان آفریکانس نوشته شده. انتشار چنین اثری در آفریکانس رویدادی کم‌نظیر است، چون هم نویسندگان و هم ناشران به دلیل محدود بودن مخاطبان از چنین کاری پرهیز می‌کنند. شعر غنایی یونانی خود در میان ادبیات یونان باستان کمتر مورد توجه بوده است. نویسنده، هندرسون، استاد بازنشسته یونانی و لاتین در دانشگاه یوهانسبورگ است که توانایی و جسارت لازم برای چنین پروژه‌ای را دارد.

Details

Author
J.C. Thom
Year
2012
Language
AF
Class
Classical & Ancient Texts
Type
Article
Source
DOAJ

Ganjineh is the digital library of the Owrang Institute of Arts and Culture. Every record links to a free copy of the work at a reputable archive; Ganjineh copies no text.

Report a problem with this record

Become a Member
Scroll to Top